by Jaco Thom | 6 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Josua vir die volk: “Julle is self getuies daarvan dat julle gekies het om die Here te dien,” en hulle antwoord: “Ons is.”Toe sê Josua: “Verwyder dan die vreemde gode tussen julle uit en wy julle heeltemal aan die Here die God van Israel.” (vers 22-23) ’n...
by Jaco Thom | 5 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê. (vers 11) Josua se lewe staan einde se kant toe. In sy afskeidsrede wat aan die hele Israel gerig is, kyk hy terug op die pad waarmee hulle gekom het, en wat vir hom uitstaan, is die Here se trou. Nie een van...
by Jaco Thom | 4 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Toe hulle by Gelilot aan die Jordaan in Kanaän kom, bou hulle daar by die Jordaan ’n altaar, ’n groot indrukwekkende altaar. (vers 10) Oorhaastige gevolgtrekkings kan baie gevaarlik wees, veral wanneer die eer van die Here op die spel is. Dit is wat hier gebeur. Die...
by Jaco Thom | 3 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Die Leviete het altesaam ag en veertig stede met weivelde gehad in die woongebied van die Israeliete. Elke stad het weiveld rondom hom gehad. Dit was die geval met al dié stede. (vers 41-42) Nadat al die stamme hulle grondgebied gekry het, was nog net die Levi-stam...
by Jaco Thom | 2 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Die vlugteling moet in die stad bly totdat hy voor die bevoegde vergadering tereggestaan het en totdat die hoëpriester van dié tyd dood is. Eers dan mag die persoon wat die dood veroorsaak het, vry teruggaan huis toe … (vers 6) Bloedwraak was deel van die ou...
by Jaco Thom | 1 Mei 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Nadat die Israeliete die land in sy onderskeie gebiede aan die stamme toegewys het, het hulle aan Josua seun van Nun ’n eiendom tussen hulle toegeken. (vers 49) Die verdeling van die land onder die twaalf stamme kan vergelyk word met ’n erflating wat tussen die...