Word ’n lowergroen vrugteboom

Word ’n lowergroen vrugteboom

Lees Psalm 1 Psalm 1:3Hy is soos ’n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Ons wil almal graag iemand wees wat ’n verskil maak, wat iets beteken vir ander. Van só ’n man vertel Psalm 1 ons, en...

Wag op die Here! 31

Slegs wag Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding.Psalm 62:6-7 Dit kan gebeur dat jy voortdurend op God wag, maar dat ander sake tussenbeide kom en keer dat jy die volle seën ontvang. Daarom moet jy mooi let op wat die psalm sê:...

Wag op die Here! 30

Wag voortdurend Maar jy, na jou God moet jy terugkeer. Lê jou toe op troue liefde en wat reg is, en wag altyddeur op jou God.Hosea 12:7 (AFR20) Ononderbroke en voortdurende toewyding is noodsaaklik vir ’n gesonde Christelike lewe. Wag op God is die kern van ware...

Wag op die Here! 29

Wag op die belofte van die Vader Moenie uit Jerusalem weggaan nie, maar bly wag op die Vader se belofte …Handelinge 1:4 (AFR20) Die vervulling van die Vader se belofte kan nie weer gebeur soos dit op Pinksterdag was nie. Tog het ons nodig om daagliks op die Vader te...

Wag op die Here! 28

Wag op die koms van sy Seun Die mense vertel self hoe julle … julle van die afgode tot God bekeer het en nou die lewende en ware God dien en dat julle sy Seun … uit die hemel verwag.1 Tessalonisense 1:9-10 Die wag op Christus se wederkoms vul jou wag op God met hoop...

Wag op die Here! 27

Wag op verlossing Simeon … was getrou aan die wet en vroom, en het uitgesien na die verlossing van Israel. Die Heilige Gees was op Simeon … ’n profetes, Anna, … (het) oor die Kindjie gepraat met almal wat na die verlossing … uitgesien het.Lukas 2:25,36,38 Dis mos wat...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.