1 Samuel
Die boek vertel die verhaal van die oorgang van ‘n losse stamverband tot ‘n koningkryk. Die hooffigure is die profeet Samuel, die eerste koning Saul, en die jongman Dawid.
1 Samuel, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 31
Maar sy wapendraer wou nie, want hy was baie bang. Saul vat toe self die swaard en val daarin. (vers 4) ’n Mens wil-wil vir Saul jammer kry, want sy laaste dag was een uitgerekte marteling. Hy sien hoe Israel die geveg teen die Filistyne verloor, en hoe sy drie oudste...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 30
Dawid was in die nood, want die manne het daaraan gedink om hom met klippe dood te gooi. Almal was verbitterd, elkeen oor sy seuns en dogters, en toe het Dawid hulp gevra by die Here sy God. (vers 6) In skrille kontras met koning Saul, wat hom in sy paniek tot ’n...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 29
Maar die leiers van die Filistyne het hulle vererg en vir Akis gesê: “Laat die man omdraai en laat hy teruggaan na sy plek toe wat jy vir hom aangewys het. Hy mag nie saam met ons in die oorlog optrek nie.” (vers 4) Dawid se bondgenootskap met koning Akis het hom in...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 28
(Saul) het die Here geraadpleeg, maar die Here het hom nie geantwoord nie ... (vers 6) Hier bereik Saul se lewe ’n absolute laagtepunt. ’n Mens kan jou eintlik nie ’n slegter einde indink nie. Hy het begin met die toerusting van die Gees, en hy eindig waar hy ’n...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 27
Dawid het geen man of vrou laat lewe om na Gat toe te bring nie, want hy het gedink: anders verklik hulle ons en sê: “Dit is wat Dawid gedoen het.” Dit het hy gedoen so lank hy op die platteland by die Filistyne gewoon het. (vers 11) Vir ons as moderne lesers is Dawid...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 26
... die Here het u vandag in my mag gegee. Maar ek was nie bereid om my hand te lig teen die gesalfde van die Here nie. (vers 23) Ondanks al Saul se mooi woorde het Dawid hom steeds nie vertrou nie. Hy gaan nie saam met hom terug soos Saul versoek het nie. Hulle het...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 25
Dawid het vir Abigajil gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet. (vers 32) Daar is gelowiges wat sê die Here lei hulle met ’n hoorbare stem. Hy sê vir hulle om dít of dát te doen, of dat hierdie of daardie ding gaan...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 24
Die Here sal regspreek tussen my en u en die Here sal my wreek op u, maar ek sal nie teen u wees nie. (vers 13) Dawid was oorgehaal om Saul se lewe te naam. Almal in die grot het dit ook van hom verwag. Maar toe gebeur die onverwagte. Dawid sny net die punt van Saul...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 23
En toe Dawid bang voor Saul wegvlug, terwyl Saul en sy manskappe al vir Dawid en sy manne begin omsingel om hulle te vang ... (vers 26b) ’n Mens kry in hierdie hoofstuk ’n goeie idee van hoe dit met Dawid as vlugteling gegaan het. Hy moes die hele tyd op sy hoede...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 22
Terwyl Saul in Gibea op ’n hoogte onder ’n tamarisk gesit het met sy spies in sy hand, en al sy amptenare by hom gestaan het, het hy verneem dat die mense weet waar Dawid en sy manne is. (vers 6) Saul se jaloesie en agterdog het gemaak dat hy nêrens meer veilig voel...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 21
Dawid het vir die priester Agimelek gesê: “Die koning het my ’n opdrag gegee en gesê: ‘Niemand mag iets weet van die saak waarvoor ek jou stuur en wat ek jou beveel nie.’” (vers 2) Wat hier gebeur is nie een van Dawid se grootste oomblikkie nie. Goed, hy vlug vir sy...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 20
Waarom sou my pa dan hierdie ding vir my wegsteek? Dit is nie soos jy dink nie. (vers 2) Die kontras tussen Saul aan die een kant, en Jonatan en Dawid aan die ander kant, word al duideliker. Saul is nie ’n man van sy woord nie. Ten spyte van die eed wat hy gesweer het...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 19
Mikal het Dawid toe deur die venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap. (vers 12) Daar is mense wat glo dat jy die soort lewe kry wat jy verdien. Leef jy goed, kry jy seëninge. Leef jy sleg, tref die teenspoed jou.Hierdie hoofstuk is ’n keerpunt in Dawid...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 18
Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. (vers 15) Jaloesie begin waar jy meer begaan is oor jou reputasie as oor jou plig of roeping. Dit beduiwel jou gesonde oordeel en stroop jou van innerlike vreugde en vrede.Die tragedie van...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 17
Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jý kom na my toe met ’n dolk en ’n spies en ’n swaard, maar ék kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die linies van Israel, wat jy verkleineer het.” (vers 45) Die geveg tussen Goliat en Dawid begin waar...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 16
Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike. (vers 7) Samuel maak dieselfde fout as wat ons dikwels doen. Ons beoordeel mense op uiterlike dinge: voorkoms, status, rykdom, invloed ... In die fliek...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 15
Dit is die goed wat deur die manskappe gespaar is, die mooiste kleinvee en grootvee om aan die Here u God te offer. (vers 15) Saul se reaksie toe Samuel hom konfronteer, laat my aan twee gebeurtenisse dink. Die eerste is Aäron se reaksie toe Moses hom oor die goue...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 14
Jonatan het vir sy wapendraer gesê: “Kom ons gaan oor na die patrollie van hierdie heidene toe. Miskien sal die Here ons help. Hy kan red, deur baie of deur min.” (vers 6) Die kontras tussen Saul en sy seun Jonatan is onmiskykbaar. Saul is besluiteloos en neem nie...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 13
As jy maar die bevel van die Here jou God wat Hy jou gegee het, nagekom het! (vers 13) ’n Mens voel so half jammer vir Saul. Hy was in ’n lelike penarie. Samuel kom nie uit soos hulle afgespreek het nie (maar kyk na vers 10!). Hy kon nie sit en toekyk hoe sy hele leër...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 12
Ook ek sal nie teen die Here sondig deur op te hou om vir julle te bid nie. Ek sal julle aanhou onderrig in die goeie en reguit pad. (vers 23) Hierdie is veronderstel om Samuel se swanesang te wees. Voortaan sou Saul hulle leier wees. Dit was vir Samuel ’n bitter pil,...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 11
Maar Saul het gesê: “Op ’n dag soos dié mag niemand doodgemaak word nie, want vandag het die Here uitkoms gegee in Israel.” (vers 13) Saul het so goed begin. Hy doen alles reg. Hy tree kragdadig op toe dit nodig was, maar ook groots toe mense in hulle oorywerigheid...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 10
Net toe hy omdraai om van Samuel af weg te gaan, het God Saul se gesindheid verander. (vers 9) Die reaksie van die mense wat Saul geken het (vers 11) bevestig dat Saul nie juis ’n geestelike mens was nie (sien by gister se dagstukkie). Maar dit het hom nie...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 9
Die slaaf sê toe vir Saul: “Nee, wag! In hierdie stad is ’n man van God. Dié man geniet hoë aansien. Alles wat hy sê, gebeur net so. Kom ons gaan soontoe. Dalk kan hy vir ons sê waar om te soek.” (vers 6) Die eerste wat ons van Saul lees, is dat hy uit ’n welgestelde...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 8
die Here het vir hom gesê: “Gee toe aan die versoek van die volk in alles wat hulle van jou vra. Hulle het jóú nie verwerp nie; hulle het Mý verwerp as koning oor hulle. (vers 7) Samuel het die Here se hart geken, en daarom was hy diep ongelukkig oor die leiers se...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 7
Die Israeliete sê toe vir Samuel: “Moenie ophou om die Here ons God vir ons om hulp te smeek nie, sodat Hy ons uit die mag van die Filistyne kan red.” (vers 8) Hierdie hoofstuk staan in skrille kontras met hoofstuk 4, waar Israel óók teen die Filistyne geveg het. Daar...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 6
Maar die Here het die inwoners van Bet-Semes getref omdat hulle die ark bekyk het. (vers 19) Die omswerwinge van die ark kry aan die einde nóg ’n kinkel toe 70 inwoners van Bet-Semes sterf omdat hulle oneerbiedig met die ark omgegaan het. Bet-Semes was ’n Levitiese...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 5
Toe die Asdodiete die volgende môre opstaan, het Dagon vooroorgeval op die grond gelê, voor die ark van die Here. (vers 3) Die vorige hoofstuk het afgesluit met ’n wanhoopskreet. Die eer van God is weggevat uit Israel (1 Sam 4:21-22). As die ark weg is, is God weg....
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 4
Die manskappe het na Silo toe gestuur, en die verbondsark van die Here die Almagtige wat oor die gerubs troon, van Silo af laat bring. (vers 4) Hierdie gebeure is sekerlik ’n laagtepunt in Israel se bestaan. Dit illustreer die feit dat hulle net soos die Filistyne...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 3
Die Here het toe weer in Silo verskyn, want Hy het Hom in Silo aan Samuel geopenbaar deur die woord van die Here. (vers 21) Die hoofstuk begin met die mededeling dat die woord van die Here in daardie tyd min gehoor is, en dit eindig met die aankondiging dat die Here...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 2
Hierdie sonde van Eli se seuns was baie groot in die oë van die Here, want daardeur het die mense hulle agting vir die offer van die Here verloor. (vers 17) Hofni en Pinehas is klassieke voorbeelde van mense wat só gewoond geword het aan God dat hulle afgestomp geraak...
Hoofstuk van die dag: 1 Samuel 1
Elkana het elke jaar uit sy stad uit na Silo toe gegaan om te aanbid en aan die Here die Almagtige offers te bring. (vers 3) Samuel het ’n onontbeerlike rol gespeel in Israel se oorgang van ’n losse stamverband na ’n koninkryk. Hy was die laaste rigter, en ook ’n...
Hoofstuk van die dag: Inleiding tot die boek
Kyk gerus na hierdie insiggewende oorsig oor die boek 1 Samuel: https://www.youtube.com/watch?v=QJOju5Dw0V0
Views: 69