by Jaco Thom | 1 Sep 2020 | 2 Petrus
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. (vers 3) Dis mos waarna ons almal soek: om deur die Here Jesus se Goddelike krag te lewe en Hom te dien!...