by Jaco Thom | 2 Sep 2023 | 2 Petrus, Lees die Bybel saam met my
En beskou die geduld wat ons Here met ons het as geleentheid om gered te word. (vers 15) Die Here dink anders oor tyd as ons, sê die Bybel. As daar dan ’n lang tyd al verloop het vandat die Here gesê het dat Hy weer kom, beteken dit nie dat die Here vergeet het van sy...
by Jaco Thom | 1 Sep 2023 | 2 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Terwyl hy tussen hulle gewoon het, moes hierdie eerbare man dag vir dag soveel van hulle gruweldade aanskou en sulke dinge aanhoor dat dit ’n foltering was vir sy opregte gemoed. (vers 8) Lot bly vir my ’n raaisel. Volgens Petrus was hy ’n gelowige wat gefolter is...
by Jaco Thom | 31 Aug 2023 | 2 Petrus, Lees die Bybel saam met my
… geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig. (vers 21) Ons bely dat die Bybel ’n geïnspireerde boek is. Die Heilige Gees het mense meegevoer (vers 21)....
by Jaco Thom | 30 Aug 2023 | 2 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie kort videotjie om ’n oorsig oor hierdie brief te...
by Jaco Thom | 3 Sep 2020 | 2 Petrus, Lees die Bybel saam met my
Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer. (vers 9) Dis nou al twee duisend jaar sedert Jesus terug is hemel...
by Jaco Thom | 2 Sep 2020 | 2 Petrus
Maar daar was ook vals profete onder die volk, en so sal daar ook onder julle vals leraars kom. Hulle sal verderflike dwaalleer insmokkel en die Here wat hulle vrygekoop het, verloën. (vers 1) Petrus herinner ons in hoofstuk 1 dat dit die Gees se werk is om mense mee...