by Jaco Thom | 25 Des 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Toe sê Maria: “Kyk, ek is die diensmeisie van die Here. Mag met my gebeur volgens u woord.” En die engel het van haar af weggegaan. (Luk 1:38, 2020-vertaling) Watter prentjie het jy in jou kop as jy aan Maria dink? Elke jaar in die Kerstyd duik Maria as ’t ware weer...
by Jaco Thom | 2 Nov 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. (vers 51) Die belydenis dat Jesus opgevaar het hemel toe, is die enigste van die Twaalf Artikels wat in die teenwoordige tyd is. Die ander is almal óf in die verlede tyd (Jesus se...
by Jaco Thom | 1 Nov 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.” (vers 43) Ek wonder wat die eerste misdadiger gedink het toe Jesus die tweede een die paradys belowe het. Was hy spyt oor sy spot? Daar was egter ook ander wat op daardie donker dag...
by Jaco Thom | 31 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Petrus sê vir Hom: “Here, ek is bereid om saam met U selfs gevangenskap en dood in te gaan.” (vers 33) Petrus het geglo sy taak is om die Here te volg en dat hy bereid moet wees om selfs tot die dood toe vir Hom te veg. Daarom pluk hy ’n swaard uit om sy Here te...
by Jaco Thom | 30 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Wanneer julle hoor van oorloë en opstande, moenie beangs raak nie, want hierdie dinge moet eers plaasvind, maar dit is nog nie onmiddellik die einde nie. (vers 9) Jesus het gesê dit gaan nie aldag maklik wees nie. Vals stemme, oorloë, aardbewings, hongersnode en...
by Jaco Thom | 29 Okt 2023 | Lees die Bybel saam met my, Lukas
Hulle kan ook nie meer sterwe nie; hulle is soos die engele. Hulle is kinders van God, omdat hulle uit die dood opgestaan het. (vers 36) Die Bybel gee vir ons hopeloos te min inligting oor die hiernamaals om ons nuuskierigheid te bevredig. Ons sal eenvoudig moet wag...