Hierdie is die 3de boek in die reeks, waarin ek ‘n oordenking vir elke hoofstuk van die Bybel geskryf het. Dit bestaan uit 365 oordenkings. Hierdie boekie behandel die Bybelboeke Levitikus, Numeri, Josua, 1 en 2 Konings, Ester, Job, Esegiël, Hosea, Obadja, Sefanja, Haggai, Markus, Lukas, 2 Korintiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 & 2 Timotus, Hebreërs, Jakobus en 1, 2 en 3 Johannes, asook 'n Psalm-oordenking vir elke Sondag.Dit kos R200, plus koerierkoste.
Views: 154






