by Jaco Thom | 4 Sep 2025 | Boeke, Gedrukte boek
Die verhaal van Nehemia en Esra, wat die godsdienstige lewe van die Jode vir altyd verander het. Dit is ‘n samevoeging van twee boeke: Die Goewerneur (oor Nehemia) en Die Skrifgeleerde (oor Esra). Die boek kos R250, plus R110 koerierkoste. Views:...
by Jaco Thom | 3 Jul 2025 | Boeke, Gedrukte boek
Ek is baie opgewonde oor die publikasie van hierdie boek. Dit is ‘n effens aangepasde herdruk van die oorsponklike Groot Bybelkoerant. Daar is ‘n bladsy of twee bygevoeg. Dit kos dit R400. My bankbesonderhede is: Bank: FNBRekeningnommer: 62727549993Naam...
by Jaco Thom | 6 Des 2024 | Boeke, Gedrukte boek
Hierdie is die 2de boek met dagstukkies uit my rubriek “Lees die Bybel saam met my”. Dit bevat 365 oordenkings. Dit kos R200, plus koerierkoste. Views: 43
by Jaco Thom | 14 Mar 2024 | Boeke, eBoek, Gedrukte boek
Die verhaal van Paulus, van sy studente-dae onder Gamaliël, tot by sy latere gevangenskap as apostel van Jesus Christus. Die boek is in ePub-formaat @ R150, en as gedrukte boek @ R250 (koerierkoste uitgesluit) beskikbaar. Views:...
by Jaco Thom | 11 Mei 2023 | Allerlei, Boeke, Gedrukte boek, Winkel
‘n Roman oor engele in diens van God en die mens Die boek vertel die verhaal van die wêreld, van die skepping tot met die wederkoms, gesien vanuit die perspektief van die engele. Die boek is oorspronklik uitgegee in 1999. Ek het dit nou self laat herdruk. Dit...