


God se storie (Die Bybelroman)
In hierdie boek het ek die hele Bybelse verhaal in romanvorm oorgeskryf. Die boek is oor die jare onder verskillende titels uitgegee, met die laaste druk God se Storie. Die aangrypende verhaal van die Bybel van Genesis tot Openbaring Die verhale in die Ou en Nuwe...
Die Skrifgeleerde (eBoek)
‘n Bybelse roman oor die werk van die priester Esra.

Die Goewerneur (eBoek)
Oorspronklik uitgegee deur CUM, 2001
Hierdie een is een van my gunstelinge, oor Nehemia. Siestog, die stomme goewerneur was taamlik eksentriek en het baie persoonlike uitdagings gehad. Ek het baie van hom gehou.
CBSA-toekenning vir Beste Publikasie in die kategorie “Fiksie” (derde plek)

Nuwe eBoek te koop
Die Skoonheidskoningin vertel die verhaal van die Bybelse heldin Ester. Dit speel in die moderne tyd af. Die president het ‘n uitval met sy eerste vrou gehad en laat hom ompraat om ‘n TV-program te laat skiet, getiteld President soek ‘n vrou. Die...