“Genade, Noag, het jy ’n spook gesien?” vra sy vrou toe hy uiteindelik by die huis kom. “Nee,” antwoord hy, sy stem dood. “God het met my kom praat. Hy sê ek moet ’n skip bou, groot genoeg vir my en jou en die kinders en hulle vrouens, en ’n klomp diere. Hy gaan ’n...
Die vrou wat ’n groot kop gekry het Genesis 16 Snaaks hoedat party mense hulleself kan verhef oor sake wat geen prestasie van hulle eie is nie. Die skreiendste hiervan is seker wanneer ’n vrou wat nooit enige probleme gehad het om swanger te word nie, meerderwaardig...
Die evangelie, die goeie nuus wat die Bybel aan ons oordra, is dat God met ons praat en wil praat. Van die begin af was dit so, en reg deur die Bybel hoor ons dit telkens: God is ’n sprekende God. God praat, want Hy is nie in Homself gekeer nie. Hy kommunikeer in...
Hulle het hulle dilemma op die verkeerde manier opgelos Genesis 19:29-38 Lot se dogters het ’n baie groot probleem gehad. Ná die ramp wat hulle ma se lewe geëis het, het hulle pa ’n kluisenaar geword en in die berge gaan wegkruip. In ’n samelewing waar jou pa namens...
Ons is natuurlik nie almal op dieselfde plek in die lewe vanmiddag nie. Dalk is jy ook waar Dawid is; is jy net eenvoudig oorweldig deur die wonder van God se liefde en genade vir jou. En wil jy God saam met Dawid (vs 1,2) loof en prys oor sy goedheid en grootheid en...