by Jaco Thom | 10 Sep 2025 | Kortverhale
Uit my boek “Jesus” Kan ’n mens werklik sê dat ’n enkele gesprek jou hele lewe kan verander? Seker nie. Ek het ontdek dat min dinge in die lewe in isolasie gebeur. Meestal het iets wat jou lewe in ’n nuwe koers stuur, ’n lang aanloop, wat dan uiteindelik...
by Jaco Thom | 3 Sep 2025 | Kortverhale
uit my boek “Die Goewerneur” Dit was in die maand Kislef, in die hartjie van die winter, toe Ganani vir my kom sien het. Van toe af het ek gebid en gevas oor hierdie groot opdrag – ja, ek het dit as ’n opdrag van die Here God self beskou, dat ek moes...
by Jaco Thom | 14 Jul 2025 | Kortverhale
Uit my boek “Die Dromer” Die dag het begin net soos al die ander. Josef het, soos sy gewoonte was, by al die silo’s rondom die stad persoonlik inspeksie gaan doen, en daarna die tweeweeklikse verslae gekry van die graanverkope by die ander verkooppunte reg...
by Jaco Thom | 7 Jun 2025 | Kortverhale
uit my boek “Die Hemelbodes” Tien dae later breek die pinksterfees aan. Jerusalem bars behoorlik uit sy nate soos Jode van oor die hele wêreld na die stad gestroom het vir die jaarlikse oesfees. Dis ’n vrolike fees waarin God geprys word as Besitter van...
by Jaco Thom | 31 Mei 2025 | Kortverhale
uit my boek “Die Hemelbodes” Soos altyd wanneer hulle in die troonsaal kom, tref die grootsheid Gabriël weer. Die eerste wat sy oog vang, is God self in sy ewige majesteit op die troon. Rondom die troon is daar ’n reënboog met ’n skitterende smarag-glans....
by Jaco Thom | 13 Jan 2025 | Kortverhale
Uit my boek “Die verhaal van Dawid”. Jy kan dit by my bestel @ R350 (koerierkoste ingesluit) of die eboek @ R180. Drie maande later gaan ons weer die ark haal, maar hierdie keer doen ons dit anders. Hierdie keer is Sadok in beheer, en nie Joab nie. Op sy...