Ons is natuurlik nie almal op dieselfde plek in die lewe vanmiddag nie. Dalk is jy ook waar Dawid is; is jy net eenvoudig oorweldig deur die wonder van God se liefde en genade vir jou. En wil jy God saam met Dawid (vs 1,2) loof en prys oor sy goedheid en grootheid en...
Die man wat net aan homself gedink het Sy verhaal Hy sug, en stap met ’n swaar gemoed na sy nefie toe. Hy het vir Haran op sy sterfbed belowe dat hy na sy seun sal omsien, en hy het tot nog toe sy belofte gestand gedoen. Maar langer sal hy nie kan uitstel nie. Eliëser...
Saam lees: Lees Gen. 2:4-25 Saam oordink: Dit was die wonderlikste oomblik in Adam se jong lewe, daardie moment toe hy uit die slaap wakker word, en hier kom die mooiste lewende wese wat hy nog gesien het, na hom toe aangestap: die vrou wat die Here vir hom gemaak...
Te verknog aan haar goed Genesis 19:1-28 Materialisme is die wêreldbeskouing waarin die waarde van alles en almal in terme van geld en rykdom gemeet word. Op ’n manier is ons almal kinders van ’n materialistiese samelewing, en daarom kom ons dikwels nie eers agter dat...
Die man wat ’n witleuen vertel het Sy verhaal SAKEMAN UIT EGIPTE GESITMEMPHIS. – ’n Skatryk Semitiese donkiehandelaar, Abram seun van Tera, is gister met vrou en besittings en al gedeporteer. Die uitsettingsbevel is deur die farao self uitgereik nadat daar ’n ernstige...