by Jaco Thom | 4 Aug 2026 | Bybelkarakters
Die manne wat ’n skip ver van die see af gebou het Sy verhaal “Hei, Oubaas, bou jy nog lekker aan jou bootjie?” koggel Irad. “Jy sal nou moet klaarmaak, want een van die dae kom die reëns, en dan sit jy met ’n halfklaar boot. Wat gaan jy dan doen?”Sem, wat binne-in...
by Jaco Thom | 28 Jul 2026 | Bybelkarakters
Die man wat nie die son op sy broer kon sien skyn nie Sy verhaal Die twee broers was albei boere: die oudste ’n saaiboer, die jongste ’n skaapboer. Maar die twee se boerdery was nie ewe voorspoedig nie. Die jonger broer het vooruit geboer, die ouer een nie. Dit was...
by Jaco Thom | 21 Jul 2026 | Bybelkarakters
Genesis 2 tot 4 Eva was nie net verantwoordelik daarvoor dat die mensdom die paradys kwyt is nie; sy het ook die diskriminasie en onderdrukking van geslagte en geslagte vroue deur die eeue op haar gewete. Ek wonder partykeer of sy besef presies hóéveel ellende daardie...
by Jaco Thom | 14 Jul 2026 | Bybelkarakters
Die man wat met ’n skoon lei kon begin Sy verhaal Hy kyk oorstelp na die wêreld om hom. Daar is oral nuwe dinge. Álles is nuut, en wonderlik. Hy buig af, trek ’n blom nader. Die fluweelsagte pienk blare voel broos onder sy vingers. Versigtig, bang om die blom seer te...