by Jaco Thom | 25 Jul 2023 | Soos ek dit sien
Toe Delila sê: “Die Filistyne is hier, Simson!” het hy wakker geskrik en gedink: ek sal weer uitstap soos die vorige kere en my losruk. Maar hy het nie besef dat die Here hom verlaat het nie. (Rig. 16:20) Simson was gewoond daaraan om suksesvol te wees. Niemand was...
by Jaco Thom | 11 Aug 2022 | Soos ek dit sien
Handelinge 4:32-5:11 Ek het ‘n kollega gehad wat gesê het hy bid dat die liewe Heer hom net een gemeente sal gee waar die orrelis, die koster én die saakgelastigde almal tere kinders van die Here is.Ek soek weer ’n gemeente waar al die lidmate liewe kinders van...
by Jaco Thom | 28 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Yster Swart van Die Vierde Kabinet-faam het ‘n sêding gehad: “Mense wat dink hulle is danig smart, is nie altyd so danig smart nie.” Ek het daaraan gedink toe ek weer die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar gelees het (Luk 18:9-14). Want dit was presies die...
by Jaco Thom | 7 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Ek sit anderdag en blaai deur ’n Christelike glanstydskrif. Dis nie iets wat ek normaalweg doen nie. Dalk is dít die rede hoekom dit my so opval: al die glimlaggende gesigte en opskrifte met uitroeptekens. Toe ek die tydskrif ná ’n paar minute neersit, voel ek lus om...