by Jaco Thom | 30 Jul 2026 | Gewild onder lesers, Hoe verstaan ons dit?, Soos ek dit sien
Die Uitverkiesing Die UitverkiesingWanneer ’n mens oor die uitverkiesing begin praat, is dit dikwels asof mense ’n vaalte oor die oë kry. Party sê openlik hulle wil nie daaroor praat nie, want dit maak hulle onseker of selfs bang. Hoe weet jy jy is uitverkies? Hoe...
by Jaco Thom | 2 Jun 2022 | Gewild onder lesers, Lees die Bybel saam met my, Maleagi
Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik...
by Jaco Thom | 15 Jul 2021 | Gewild onder lesers, Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet. (vers 10) Dis aaklig om te leef in die vrees dat jou sekerhede onder jou uitgeruk kan word. Dan bly die angs...
by Jaco Thom | 13 Jul 2021 | Gewild onder lesers, Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!” (vers 7) Ons roeping in die wêreld is om hoop te bring waar ander...
by Jaco Thom | 22 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Gewild onder lesers, Lees die Bybel saam met my
Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. (vers 7) Dié stelling van Paulus bevat ’n baie belangrike perspektief oor ons lewe as gelowiges. Dit gaan nie oor ons nie. Óns is nie die...
by Jaco Thom | 12 Nov 2020 | Gewild onder lesers, Soos ek dit sien
’n Mens sou die vraag ook só kon vra: Watter gesag het die man in die huis en leer die Bybel ons dat die vrou gelyk is aan die man? Dié vraag is so oud soos mensdom; of liewer, byna so oud. Dié vraag sou nooit in die Tuin van Eden ter sprake gekom het nie. Ons lees in...