by Jaco Thom | 16 Jul 2025 | Ongekategoriseerd
Die onstuimige verhaal van koning Dawid, van sy dae as skaapwagter tot by sy einde.Gedruk @ R220 (koerierkoste uitgesluit)ePub @ R150 Views: 133
by Jaco Thom | 26 Jun 2025 | God gee om, Ongekategoriseerd
Lees: Matt 11:28-29 In skrille kontras met die sware las wat die Fariseërs op die mense gelaai het, het Jesus ’n sagte juk en ’n ligte las beloof. Want terwyl die Fariseërs mense toegegooi het onder wette, moets en moenies, het Jesus ’n heeltemal ander benadering...
by Jaco Thom | 5 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly… (2 Thes 1:6) Van vroeg af was gelowiges bekommerd daaroor dat al hulle toewyding en volharding vir die saak van die Here uiteindelik nie juis ’n verskil gaan maak nie, of dat God...
by Jaco Thom | 7 Okt 2024 | Ongekategoriseerd
“Manne, ek sien dat ons vaart van nou af gevaarlik sal wees en dat daar nie net groot skade aan die vrag en die skip gaan kom nie, maar ook lewensverlies.” (Hand 27:10) By die eerste lees van die verhaal kan ’n mens maklik dink Paulus praat uit sy beurt. Hy was immers...
by Jaco Thom | 3 Okt 2024 | Ongekategoriseerd
Ek moes die program waarmee ek artikels uitstuur, opgradeer. In die proses het van die verstellings verander sonder dat ek dit besef het, sodat slegs die eerste 55 woorde van die artikel gestuur is. Ek het dit eers gister besef, ook nadat van julle my aandag daarop...
by Jaco Thom | 3 Okt 2024 | Ongekategoriseerd
Ek moes die program waarmee ek my artikels uitstuur, opgradeer. In die proses het die verstellings verander, en toe stuur die program net die eerste 55 woorde van die artikel uit. Ek het dit nou reggestel. Daarom stuur ek dit gou weer. Jammer vir die ongerief. Ek...