In die skadu van ‘n engel

In die skadu van ‘n engel

Daar is baie meer van God se sorg as wat ons verstaan. In hierdie roman probeer ek iets verwoord van God se sorg deur die werk van engele. Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die e-boek kos R150. Views:...
Die Vreemdeling (gedruk & eBoek)

Die Vreemdeling (gedruk & eBoek)

Die verhaal van Abraham, sy roeping in Ur, sy trek na Kanaän, sy twyfel en sy geloof. Die gedrukte boek kos R250 plus koerierkoste, en die eboek kos R180. My bankbesonderhede is: Bank: FNBRekeningnommer: 62727549993Naam van rekening: BybelromanTipe rekening: Spaar...
Die Antichris

Die Antichris

‘n Eindtydroman. Dit is die derde boek in die eindtyd-trilogie, saam met Soos ‘n engel van die lig en Soos ‘n brullende leeu. Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150. Views:...
Soos ‘n engel van die lig

Soos ‘n engel van die lig

‘n Verhaal oor die eindtyd, verval en geloofsvertwyfeling. Dit is die eerste boek in ‘n trilogie, saam met Soos ‘n Brullende leeu, en Die Antichris.Die boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub is R150. Views:...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.