Die Bybelroman / God se storie
Die Bybelroman is die verhaal van die Bybel van Genesis tot Openbaring, oorvertel in romanvorm. Die gedrukte teks bestaan uit 2 volumes, so jy sal lekker lees, en sodoende ‘n oorsig oor die hele Bybelse verhaal kry. Die twee volumes is R300 saam, plus...
Lea, met die sagte oë
Die verhaal van Lea, Jakob se eerste vrou, en haar stryd om Jakob se liefde te wen.Gedruk @ R220 (koerierkoeste uitgesluit) en ePub @ R150. Views: 88
Maria, die ma van God se Seun
Maria is beskikbaar in ePub-formaat (vir lees op Kindle of op jou selfoon). Dit kos R180. Die gedrukte boek kos R220, wat koerierkoste uitsluit. die ePub kos R150. Views: 160
Paulus, die dertiende apostel
Die verhaal van Paulus, van sy studente-dae onder Gamaliël, tot by sy latere gevangenskap as apostel van Jesus Christus. Die boek is in ePub-formaat @ R150, en as gedrukte boek @ R250 (koerierkoste uitgesluit) beskikbaar. Views:...
Die Skrifgeleerde
‘n Bybelse roman oor die werk van die priester Esra.



