by Jaco Thom | 29 Des 2021 | Boeke, eBoek
Oorspronklik uitgegee deur CUM, 2001
Hierdie een is een van my gunstelinge, oor Nehemia. Siestog, die stomme goewerneur was taamlik eksentriek en het baie persoonlike uitdagings gehad. Ek het baie van hom gehou.
CBSA-toekenning vir Beste Publikasie in die kategorie “Fiksie” (derde plek)
by Jaco Thom | 28 Des 2021 | Boeke, eBoek
Die Skoonheidskoningin vertel die verhaal van die Bybelse heldin Ester. Dit speel in die moderne tyd af. Die president het ‘n uitval met sy eerste vrou gehad en laat hom ompraat om ‘n TV-program te laat skiet, getiteld President soek ‘n vrou. Die...
by Jaco Thom | 28 Des 2021 | Boeke, eBoek
Die boek is in ePub of mobi (kindle) formaat beskikbaar @ R100.Bestel dit by my by jaco@bybelkoerant.co.za. Sê asb watter formaat jy verkies. My bankbesonderhede is hier. Views: 62