by Jaco Thom | 22 Apr 2024 | Boeke, eBoek
Die dramatiese verhaal van koning Dawid en sy seun Absalom se staatsgreep. Die gedrukte boek is R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150. Views: 57
by Jaco Thom | 22 Apr 2024 | Boeke, eBoek
Die verhaal van Abraham, sy roeping in Ur, sy trek na Kanaän, sy twyfel en sy geloof. Die gedrukte boek kos R250 plus koerierkoste, en die eboek kos R180. My bankbesonderhede is: Bank: FNBRekeningnommer: 62727549993Naam van rekening: BybelromanTipe rekening: Spaar...
by Jaco Thom | 14 Apr 2024 | Boeke, eBoek
‘n Eindtydroman. Dit is die derde boek in die eindtyd-trilogie, saam met Soos ‘n engel van die lig en Soos ‘n brullende leeu. Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150. Views:...
by Jaco Thom | 14 Apr 2024 | Boeke, eBoek
‘n Eindtydroman; die tweede in die reeks ná Soos ‘n engel van die lig, Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die eBoek kos R150 Views: 22
by Jaco Thom | 14 Apr 2024 | Boeke, eBoek
‘n Verhaal oor die eindtyd, verval en geloofsvertwyfeling. Dit is die eerste boek in ‘n trilogie, saam met Soos ‘n Brullende leeu, en Die Antichris.Die boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub is R150. Views:...
by Jaco Thom | 13 Apr 2024 | Boeke, eBoek
In hierdie roman doen Nikodemus navorsing oor wie Jesus is. Ons beleef saam met hom die laaste week van Jesus se lewe. Ek beveel die boek aan om te lees in die Lydenstyd,Die gedrukte boek kos R220 (koerierkoste uitgesluit); die ePub kos R150. Views:...