Gebed by Psalm 130

Gebed by Psalm 130

Vader, ons dra aan u troue liefde opalmal wat roep uit die dieptes;help hulle om te waak en biddeur hulle tyd van donkerte,in die vaste hoop op die daeraad van u vergifnis en verlossing;deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church...
Lofgebed aan Jesus

Lofgebed aan Jesus

Here Jesus, ons loof en aanbid U! U het u bediening honger begin, tog is U die brood van die lewe.U het u aardse bediening dors geëindig, tog is U die lewende water.U was moeg, tog gee U ons rus.U het belasting betaal, tog is U ons Koning.U is van duiwelbesetenheid...
GEBED BY NAGMAAL

GEBED BY NAGMAAL

Here GodVoor ons op die tafel is brood en wyn; ’n klein stukkie brood vir elkeen, en skaars ’n slukkie wyn. En tog is dit soveel meer – dit is Uself wat U hier voor ons kom breek en uitgiet. Want dit is nie net brood en wyn nie, dit is u liggaam, u bloed, geoffer vir...
Gebed by Psalm 68

Gebed by Psalm 68

Ons eer U, genadige God;U maak u woning onder die swakkes,U verlos ons van die dood,U skenk ons blydskap ver bo ons verwagtingtot lof van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by Psalm...
Gebed by Psalm 137

Gebed by Psalm 137

God van ons pelgrimsreis,U het u Seun na ons vreemde land gestuurom ons huis toe te bring na U;gee ons u liedere om te sing,sodat ons selfs in ons ballingskapvol mag wees met die asem van die Geesvan Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the...
Gebed by Psalm 68

Gebed by Psalm 131

Ewige God,maak ons binneste kalm en stil;hou ons nederig, vol verwondering en vertroue,laat ons in die geborgenheid van u liefde leef;deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by Psalm...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.

Pin It on Pinterest