Gebed vir hemelvaart

Gebed vir hemelvaart

uit The Worship Sourcebook Verheerlikte Christus,ons dank U dat U vir ewig leef om vir ons te bid,veral ook noudat U aan God se regterhand is.Ons bid tot U as ons Here,en met U, bid ons ook tot die Vader –Mag u Naam geheilig word.Mag u koninkryk kom.Mag u wil...
Gebed vir Goeie Vrydag

Gebed vir Goeie Vrydag

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Ons eer U, Here God van ons verlossing,aan U kom die lof en die heerlikheid toe, vir ewig.As ’n man van smarte en bekend met lydingis u eniggebore Seun verhoogsodat Hy die hele wêreld na Homself kan...
Jesuïete-gebed vir die nuwe jaar

Jesuïete-gebed vir die nuwe jaar

God, ons dank U vir ’n nuwe jaar.Mag elke lid van ons gesin bereid wees om nuut te begin,met ’n skoon lei.Ons weet dat U altyd gewillig is om ons te vergewe.Help ons om bereid te wees om onsself te vergewe,en ook ander te vergewe. Herinner ons hier aan die begin van...
Gebed by Psalm 51

Gebed by Psalm 51

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Neem weg, goeie Here, die sonde wat ons verlei;gee ons die droefheid wat heel maaken die vreugde wat loof,en herstel in genade u eie beeld in ons,dat ons ons plek mag inneem onder u mense;in Jesus Christus...
Gebed by Psalm 51

Gebed by Psalm 49

vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Red ons van afguns, God ons Verlosser,en verlos ons van die boeie van rykdom,sodat, losgekoop deur u Seun,ons die kroon van die ewige lewe mag beërwe;deur Jesus Christus ons Here. Views:...
Gebed by Psalm 51

Gebed om onderskeiding

vertaal uit Daily Prayer van The Archbishops’ Council of the Church of England Almagtige God,U het die hemel en die aarde gemaaken ons na u beeld geskape;leer ons om u hand in al u werke raak te sienen u beeld in al u kinders;deur Jesus Christus u Seun ons Here,wat...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.