by Jaco Thom | 16 Jul 2026 | Eie gebede, Gebede
Ons dank U, Here, vir u Woord, wat ons vanoggend opnuut weer diep laat nadink. Ons dank U, Here, vir u Wet, wat vir ons die pad aandui waarop ons moet loop. Ons dank U, Here, vir Uself. Dankie dat U dit nog steeds met ons waag, al is ons mense wat u telkemale...
by Jaco Thom | 11 Jun 2026 | Eie gebede, Gebede
Here ons GodOns aanbid u vanoggend as die Heer van alle here, as die Koning van die konings. Ons aanbid U as die Skepper en Onderhouer van die heelal, U wat gepraat het, en dit was daar, U wat met ’n enkele magswoord die ganse skepping in aansyn geroep het. Hoe groot...
by Jaco Thom | 7 Mei 2026 | Eie gebede, Gebede
Jesus is nie meer hier nie. Hy’s weg.’n Wolk het Hom hemel toe gevat.Jesus, waar is U? Ons het U hier op aarde nodig;u vriendelike oë, u helende hande, u troostende teenwoordigheid.U is nie meer op aarde nie, Here. En tog – U raak steeds die stukkendes aan met sagte...
by Jaco Thom | 27 Jan 2026 | Eie gebede, Gebede
Views: 78