Gebed van Alcuinus van York (804)

Gebed van Alcuinus van York (804)

Ewige Lig, verlig ons harte,ewige Goedheid, verlos ons van die bose,ewige Krag, wees ons ondersteuning,ewige Wysheid, verstrooi die duisternis van ons onkunde,ewige Erbarming, wees ons genadig;sodat ons met ons hele hart, verstand, siel en kragu aangesig mag soek, en...
Kom haastig, Jesus!

Kom haastig, Jesus!

“Kom haastig, Jesus!” bid die predikant.“Ja, kom gou,” sê ’n boer, “kom gou!Maar eers ná die oes, want van my nuwe landhet ek nog nooit die opbrengs aanskou.”“Ja, kom gou,” sê ’n vrou, “maar laat ek eers spaar vir die mooi jas wat ek gister gesien het, dat ek hom kan...
Gebed vir Heilige Donderdag

Gebed vir Heilige Donderdag

Here Jesus, op hierdie heilige aand gaan ons gedagtes terug na daardie aand, soveel jare gelede, toe U die laaste keer met u dissipels die pasga gevier het. Ook hy wat U verraai het, was saam met U aan tafel. Ook hy wat U verloën het, was daar. Ook hulle wat weggevlug...
Gebed by Psalm 22

Gebed by Psalm 22

Ontredderd van smart en vreesdraai die verstotenes na U:goeie Here, verlos onsin ons uur van nood,o allerheiligste God, o sterke GodWie se wysheid die kruis van Christus is. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed...
Gebed vir Lydenstyd

Gebed vir Lydenstyd

Here Jesus In hierdie dae word ons weer in verbystering stil voor u liefde: dat U gekom het na die wêreld toe om te sterf. Ons is verbysterd daaroor, Here, want dis nie soos ons is nie. Dankie dat U nie soos ons is nie, Here. Dankie dat U Uself gegee het tot in die...
Gebed om geloof

Gebed om geloof

Almagtige en ewige God, vermeerder in ons u gawe van geloof sodat ons kan vergeet wat agter is en ons kan uitstrek na wat voorlê, en op die weg van u gebooie kan bly en die kroon van ewige vreugde ontvang; deur Jesus Christus, u Seun en ons Here, wat leef en regeer...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest