by Jaco Thom | 22 Aug 2024 | 2 Johannes, Lees die Bybel saam met my
As daar iemand na julle toe kom wat ’n ander leer bring, moet julle hom nie in julle huise ontvang nie en hom selfs nie groet nie … (2 Joh 10) Ons leef in ’n tyd waar elkeen geregtig is op sy of haar opinie, en sogenaamde “politieke korrektheid” dikteer dat ons nie...
by Jaco Thom | 4 Sep 2021 | 2 Johannes, Lees die Bybel saam met my
… ons moet mekaar liefhê. En liefde beteken dat ons volgens die gebooie van God lewe. Soos julle van die begin af gehoor het, is dit sy gebod dat julle in die liefde moet lewe. (vers 5-6) 2 Johannes is een van die kort briewe in die Nuwe Testament, selfs korter...