by Jaco Thom | 19 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
Hulle moes dit dae van feesviering en vreugde maak en aan mekaar eetgoed en aan die armes geskenke stuur. (Ester 9:22) Die Purimfees word tot vandag nog deur Jode gevier, en is die vrolikste en luidrugtigste van die Joodse feeste. Tradisioneel word die boek Ester...
by Jaco Thom | 18 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
Vir die Jode was daar weer lig en vreugde en blydskap en ’n gevoel van eiewaarde. (vers 16) Die ommekeer in die Jode se lot was ongelooflik. Van verguisde volk tot die uitverkorenes wat die reg gekry het om hulleself teenoor hulle vyande te handhaaf (vers 11).Die...
by Jaco Thom | 17 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
Hulle het Haman toe opgehang aan die galg wat hy vir Mordegai laat bou het. (vers 10) Die uitkoms van die tweede banket lyk vir ons heel voorspelbaar. Haman het sy hand oorspeel, en nou moet hy boet. Maar as ’n mens na hoofstuk 1 terugblaai en sien hoe wispelturig die...
by Jaco Thom | 15 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
… as die koning my goedgesind is, en as die koning dit goedvind om aan my wens te voldoen en my versoek toe te staan, kom dan môre saam met Haman na die maaltyd toe wat ek vir u sal berei. Dán sal ek my wens aan die koning bekend maak. (vers 8) ’n Mens sou seker...
by Jaco Thom | 14 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
Wie weet, miskien is dit juis met die oog op ’n tyd soos hierdie dat jy koningin geword het! (vers 14) Mordegai se vraag aan Ester is een wat ons vir onsself ook van tyd tot tyd moet vra: Hoekom is ek juis op hierdie tydstip in hierdie posisie? Want, hoewel Mordegai...
by Jaco Thom | 13 Mei 2022 | Ester, Lees die Bybel saam met my
Mordegai het egter nie gekniel en aan hom eer bewys nie. (vers 2) Om te verstaan wat tussen Mordegai en Haman gebeur, moet ’n mens terugblaai in die geskiedenis. Haman was ’n Agagiet (vers 1). Hy was dus ’n nakomeling van die Amalekitiese koning Agag. Die Amalekiete...