by Jaco Thom | 28 Sep 2020 | Lees die Bybel saam met my, Miga
Berge smelt weg onder Hom, laagtes skeur oop. Soos was in vuur smelt, so smelt die berge, hulle loop teen die hellings af soos water. (vers 4) Miga begin sy profesieë met die aankondiging dat God, die Regter van die hele aarde, sy regterstoel bestyg in ’n hofsaak teen...