Hierdie gedeelte gaan oor die wederkoms, of, soos Paulus dit ook hier noem, “die dag van die Here”. Die gemeente in Tessalonika het heelwat vrae en onsekerheid oor die wederkoms gehad. Daar was briewe en profesieë en selfs predikers wat gesê het dat die wederkoms...
Hoe lyk jou geloof? Kan jy saam met Dawid uitroep: “Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?” (vs 1) As misdadigers by my huis inbreek en my wil doodmaak, as my baas my al my dae gee by die werk, as ek my...
Ons ken mos almal die verhaal van die Sterrekykers uit die Ooste. Hulle het nie, soos in die Kersspele voorgestel word, saam met die herders by die stal opgedaag nie. Matteus skryf dat Josef en Maria in dié stadium reeds in ’n huis gebly het, nie ’n stal nie, en hy...
Met Kersfees wil ’n mens nie aan seer en pyn dink nie. Dan wil ’n mens, in die gees van Kersfees, hê alles moet mooi wees, en almal moet mooi met mekaar wees. Kersfees is ’n tyd van liefde en vrede en welwillendheid. Ons het iewers langs die pad Christus se koms na...
Ons het so ’n week of wat gelede ook by hierdie gedeelte stilgestaan. Toe was ons fokus op God, wat gewag het dat Maria instem voordat Hy sy plan in werking gestel het. Vandag kyk ons weer na hierdie gebeurtenis, maar ons fokus hierdie keer op Maria. Watter prentjie...