Die boek is 'n opvolg op Die Goewerneur, en handel oor die priester Esra.
Gedrukte weergawe is R220 (koerierkoste uitgesluit), en in ePub @ R150.
Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel. Meld watter formaat jy verkies.
My bankbesonderhede is hier
Views: 40






