Die boek is oorspronklik uitgegee in 1999. Ek het dit nou self laat herdruk. Dit beslaan 291 bladsye en kos R250 plus koerierkoste.Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel. Hits: 61
Die Goewerneur is die verhaal van die Bybelse karakter Nehemia. Dit is oorspronklik uitgegee deur CUM, 2001. Hierdie een is een van my gunsteling-karakters. Siestog, die stomme goewerneur was taamlik eksentriek en het baie persoonlike uitdagings gehad. Ek het baie van...