Uiteindelik is die Bybelroman nou weer in gedrukte vorm beskikbaar. Dis in 2 volumes twv makliker lees en hanteer. Saam kos dit R350, maar as jy net een van die twee wil hê kos dit R300. Dit sluit die koerierkoste in.

Vol 1 vertel die verhaal van Genesis af tot met die hemelvaart van Jesus;  Vol twee vertel die verhaal van die vroeë kerk, van ná Jesus se hemelvaart tot by Openbaring.

Daar is ook heelwat ander van my boeke wat in gedrukte vorm (of elektronies) beskikbaar is. Jy kan gerus hier kyk of daar iets is wat jou sal interesseer: Boeke te koop | Jaco se Bybelkoerant 

My bankbesonderhede is:
Bybelroman
FNB Spaar 62727549993

Stuur bewys van inbetaling aan jaco@bybelkoerant.co.za of WhatsApp my by 0845231157
Ek het jou naam en woonadres nodig, asook jou selnommer.

Ek hoor graag van jou.

image_pdfimage_print

Views: 69

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.