Dis weer daardie tyd van die jaar dat 'n mens moet dink oor Kersfeesgeskenke. Ek het 'n kollega gehad wat elke jaar gesê het hy wil 'n groot en duur Kersgeskenk hê. Dis nie hoe ek oor die saak dink nie. Ek het grootgeword met die idee dat 'n Kersgeskenk nie duur moet wees nie, maar tog sinvol. Koop liewer die nuwe fiets of horlosie of tablet vir jou geliefde kind op 'n ander tyd.

Ek het 'n hele paar boeke geskryf wat ideaal vir Kersfees sal werk. Jy kan gerus hier na al my boeke kyk.

Ek wil die volgende aan die hand doen:

  • Maria, die ma van God se Seun
  • Jesus, die Messias van God
  • Lea met die sagte oë

Effens duurder is

  • Paulus, die dertiende apostel
  • Die Groot Bybelkoerant
  • Die Bybelroman

Ek hoop dit help jou!

'n Vroeë geseënde Kersfees jou toegebid.

image_pdfimage_print

Views: 74

Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.