'n Roman oor engele in diens van God en die mens
Die boek vertel die verhaal van die wêreld, van die skepping tot met die wederkoms, gesien vanuit die perspektief van die engele.
Die boek is oorspronklik uitgegee in 1999. Ek het dit nou self laat herdruk.
Dit beslaan 291 bladsye en kos R220 (koerierkoste uitgesluit). Die elektroniese (ePub)-weergawe kos R150.
Kontak my by jaco@bybelkoerant.co.za as jy belangstel.
Views: 129






