by Jaco Thom | 6 Des 2025 | Allerlei
Dis weer daardie tyd van die jaar dat ‘n mens moet dink oor Kersfeesgeskenke. Ek het ‘n kollega gehad wat elke jaar gesê het hy wil ‘n groot en duur Kersgeskenk hê. Dis nie hoe ek oor die saak dink nie. Ek het grootgeword met die idee dat ‘n...
by Jaco Thom | 27 Mei 2025 | Allerlei
Uiteindelik is die Bybelroman nou weer in gedrukte vorm beskikbaar. Dis in 2 volumes twv makliker lees en hanteer. Saam kos dit R350, maar as jy net een van die twee wil hê kos dit R300. Dit sluit die koerierkoste in. Vol 1 vertel die verhaal van Genesis af tot met...
by Jaco Thom | 5 Aug 2023 | Allerlei
My boek Lees die Bybel saam met my (Deel 1) is nou te koop. Dit bevat 366 dagstukkies uit my rubriek “Hoofstuk van die dag” op my webblad. Dit is (hopelik) slegs deel 1 van 3. Die boek kos R200 (koerierkoste uitgesluit) en jy kan dit by my bestel by...
by Jaco Thom | 11 Mei 2023 | Allerlei, Boeke, Gedrukte boek, Winkel
‘n Roman oor engele in diens van God en die mens Die boek vertel die verhaal van die wêreld, van die skepping tot met die wederkoms, gesien vanuit die perspektief van die engele. Die boek is oorspronklik uitgegee in 1999. Ek het dit nou self laat herdruk. Dit...