Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Dag 1: Jy het gesterwe saam met Christus Lees Kol 2:6-23 en 3:1-4 Hierdie week staan jy by ’n baie belangrike beginsel stil: die implikasie van die feit dat jy aan Christus verbind is. Anders gestel: Watter verskil maak Christus se sterwe en opstanding prakties aan...
Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 4 Dag 7: Heil vir die wêreld

Lees Joh 20:11-23 Jesus se werk was in die eerste plek gerig op mense se verlossing van die Bose. Om dit te kon doen, het Hy tot die dood toe teen Satan gestry op Golgota, en oorwin. Daarvan is sy opstanding uit die dood die onweerlegbare bewys. Sy oorwinning het nie...
Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 4 Dag 6: Vergifnis aan ander

Lees Joh 20:11-23 Die heel eerste deel van ons opdrag as gestuurdes is om mense die verlossing te bring wat Jesus verwerf het op Golgota, sodat hulle tot geloof kan kom en ons dan kan verkondig: “Jou sondes is vergewe.” Dis natuurlik nie ek en jy wat sondes kan...
Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 4 Dag 5: Die Heilige Gees se rol

Lees Joh 20:11-23 Net wanneer ’n mens hande in die lug wil gooi en uitroep dat dit darem te veel gevra is om soos Jesus gestuur te word, kom Jesus Self tot ons redding. Saam met sy opdrag gee Hy dadelik ook sy toerusting: die Heilige Gees. Elke gelowige het reeds die...
Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 4 Dag 4: Soos Jesus gestuur

Lees: Joh 20:11-23 Dit maak ’n mens half benoud, nie waar nie? Dat Jesus dieselfde opdrag wat Hy van sy Vader ontvang het, nou ook aan jou gee! Maar dis hoe dit werk. Jy word Jesus se broer of suster, en sy Vader is nou joune ook. Oor daardie ongelooflike voorreg het...
Week 5: Jou lewe is verbind aan Jesus

Week 4 Dag 3: Vrede vir julle!

Lees: Joh 20:11-23 Dis nogal ’n verstommende woord waarmee Jesus sy dissipels groet by hulle eerste ontmoeting ná sy opstanding. Onthou, die dissipels het tydens Jesus se inhegtenisneming Hom almal in die steek gelaat. Boonop het Petrus Hom verloën, sodat ons kan...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.