Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Lees: Joh 20:11-23 Ons lewe in die era van die afwesige pa’s. In baie huishoudings is daar nie ’n pa nie, óf omdat hy die huis verlaat het, óf omdat hy vanweë werkdruk of ander faktore vir alle praktiese doeleindes afwesig is. Talle kinders word sonder die weelde en...
Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 4: God maak die wêreld beter deur jou

Dag 1: Op jou naam genoem Lees: Joh 20:11-23 Die oomblik van waarheid het vir Maria aangebreek toe Jesus haar op haar naam aangespreek het. Toe eers ontdek sy tot haar oorstelpte blydskap dat die man voor haar nie die tuinier is nie, maar haar Here. Eers toe sy haar...
Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 3 Dag 7: Rus vir jou gemoed

Lees Matt 11:28-29 Dis mos wat ek en jy nodig het: rus vir ons gemoed! Rus, nie net van die dolle gejaag wat die lewe geword het nie, maar rus vir jou gemoed. Dink net: geen bekommernis nie, geen angstigheid nie, geen onrustigheid nie, geen benoudheid nie; rus. Dit...
Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 3 Dag 6: Nederig

Lees: Matt 11:28-29 Gister het jy gefokus op Jesus se sagmoedigheid. Vandag kom daar nog iets by. Hy sê ook van Homself dat Hy nederig van hart is. As jy aan Jesus se lewe en woorde dink, waar sien jy sy nederigheid die beste raak? Ek dink onwillekeurig aan twee...
Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 3 Dag 5: Sagmoedig

Lees: Matt 11:28-29 Dink aan Jesus. Hy sê hier oor Homself dat Hy sagmoedig is. Die Engelse vertaling is nogal sprekend: gentle. Waar in sy aardse lewe en optrede kan jy dit sien? En in sy woorde hoor? Skryf dit hieronder neer. Dit kan ’n mens nogal verbaas dat Jesus...
Week 4 Dag 2: My Vader is ook julle Vader

Week 3 Dag 4: Christus se juk

Lees: Matt 11:28-29 In skrille kontras met die sware las wat die Fariseërs op die mense gelaai het, het Jesus ’n sagte juk en ’n ligte las beloof. Want terwyl die Fariseërs mense toegegooi het onder wette, moets en moenies, het Jesus ’n heeltemal ander benadering...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.