by Jaco Thom | 13 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Maar die Engel van die Here het vir Elia die Tisbiet gesê: “Loop gou die boodskappers van die koning van Samaria tegemoet en sê vir hulle: Is daar dan geen God in Israel nie dat julle vir Baäl-Sebub die god van Ekron gaan raadpleeg? (vers 3) Die Here is nie ons...