by Jaco Thom | 6 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
In die sewe en dertigste jaar van die ballingskap van koning Jojagin van Juda […] het Ewil-Merodak, wat pas koning van Babel geword het, vir koning Jojagin van Juda uit die gevangenis vrygelaat. (vers 27) Wat ’n troostelose einde van die eens roemryke stad! ’n...
by Jaco Thom | 5 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die toorn van die Here was op Jerusalem en Juda; Hy wou hulle wegvee uit sy teenwoordigheid uit. (vers 20) Die uiteinde van die Koninkryk van Juda kom al ’n hele ent aan. Met koning Josia was daar nog ’n sprankie hoop, maar die laaste paar konings was die een so...
by Jaco Thom | 4 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Koning Josia het aan die hoëpriester Gilkija, aan die priesters net onder hom en aan die drumpelwagte opdrag gegee om uit die tempel van die Here al die goed te bring wat vir Baäl en Asjera en al die hemelliggame gemaak is. (vers 4) Hoe verder ’n mens lees, hoe meer...
by Jaco Thom | 3 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die hoëpriester Gilkija sê toe vir die staatsekretaris Safan: “Ek het die wetboek in die huis van die Here gekry.” (vers 8) ’n Mens kan jou dit byna nie voorstel nie: die wetboek van die Here was in totale onbruik en vergete. Hoe gebéúr so iets? Hoe het dit gekom dat...
by Jaco Thom | 2 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Ek gaan Jerusalem met dieselfde maat meet as dié waarmee Ek Samaria en die koningshuis van Agab gemeet het; Ek gaan Jerusalem skoonvee soos ’n mens ’n skottel skoonvee en dan omkeer. (vers 13) Die algemene opvatting destyds was dat ’n volk ’n oorlog verloor omdat die...
by Jaco Thom | 1 Feb 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
“Ag, Here, neem tog in ag dat ek voor U in trou en met volle oorgawe geleef het en dat ek gedoen het wat reg is in u oë.” Hiskia het bitterlik gehuil. (vers 3) Mense sê dikwels, as jou strepie getrek is, is dit getrek. So al asof ons lewensverloop in sement gegiet is...