by Jaco Thom | 19 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die adjudant, wat die vertroueling van die koning was, het vir die man van God gesê: “Dit is onmoontlik selfs al maak die Here vensters in die hemel sodat dit nou reën.” Elisa het geantwoord: “Toe maar, jy sal dit met jou eie oë sien, maar jy sal nie daarvan eet nie.”...
by Jaco Thom | 18 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
(Elisa) het geantwoord: “Moenie bang wees nie, dié wat by ons is, is meer as wat hulle is.” (vers 16) Elisa se slaaf het gedink “sien is glo.” Soos Thomas met Jesus se opstanding (Joh 20:25). En wat die slaaf gesien het, het hom nie kalm gemaak nie (vers 15): die stad...
by Jaco Thom | 17 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Sy het vir die vrou gesê: “Ag, as Meneer net by die profeet in Samaria kon uitkom, dan sal hy vir Meneer van sy melaatsheid gesond maak.” (vers 3) Die held van hierdie verhaal is vir my ongetwyfeld die dogtertjie. Sy is deur Aramese roofbendes ontvoer en moes as slaaf...
by Jaco Thom | 16 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Elisa het vir haar gesê: “Ek sal jou help. Sê vir my: wat het jy in jou huis?” (vers 2) Die verhaal van die profeet se weduwee laat ’n mens dink aan hoe Elia die weduwee van Sarfat gehelp het (1 Kon 17:8-16). Later in die hoofstuk (vers 18-37) wek Elisa óók ’n seun...
by Jaco Thom | 15 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Hy neem toe sy eersgebore seun, wat in sy plek koning sou word, en offer hom as brandoffer op die stadsmuur. Toe breek daar ’n verskriklike oordeel los oor Israel, en Israel het van Mesa af weggetrek en teruggekeer na hulle land. (vers 27, 2020-vertaling) Dis duidelik...
by Jaco Thom | 14 Jan 2023 | 2 Konings, Lees die Bybel saam met my
Elisa het geantwoord: “Mag daar tog ’n dubbele deel van u gees op my kom!” (vers 9b) Die hele hoofstuk handel oor die opvolging van die groot profeet Elia. In 1 Kon 19:16-21 het ons gelees dat die Here Elia beveel het om Elisa tot profeet te salf, en dat Elisa van toe...