by Jaco Thom | 17 Sep 2022 | 2 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Demas het die teenswoordige wêreld liefgekry en my verlaat en na Tessalonika vertrek. (vers 10) Ons lees in Filemon:24 en in Kol 4:14 ook van Demas. Daar word hy deur Paulus as ’n medewerker gelys. Maar nou is hy weg. Hy het bedank uit Paulus se kerkraad. Sy...
by Jaco Thom | 16 Sep 2022 | 2 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. (vers 5) Die hele Skrif is deur God geïnspireer, dws dit is deur die inspirasie van die Gees geskryf. Só herinner Paulus ons in vers 16. Hy verwys natuurlik...
by Jaco Thom | 15 Sep 2022 | 2 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. (vers 23) Ek was op ’n stadium redelik ywerig om my geloofstandpunte in facebook-debatte te verdedig, in die waan dat ek daarmee die evangelie tydig en ontydig...
by Jaco Thom | 14 Sep 2022 | 2 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. (vers 7) Uit wat Paulus skryf, kan ’n mens aflei dat Timoteus se ywer vir die evangelie begin taan het (vers 6). Hoekom, sê hy nie. Dit kon sy...
by Jaco Thom | 13 Sep 2022 | 2 Timoteus, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die...