by Jaco Thom | 4 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. (vers 4) Ons is anders as ander mense – ons is heilig, aan God gewy. Ons behoort aan die Heilige, omdat Hy ’n plan met ons lewe het, werk vir ons het....
by Jaco Thom | 3 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons begin vandag met die Brief aan die Efesiërs. Kyk gerus na hierdie video wat ’n goeie opsomming van die boek gee: Views:...