by Jaco Thom | 12 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
Bly dan op julle pos […] Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efes 6:14,18) Toe ek nog diensplig gedoen het en ek moes wagstaan, moes ek aanmeld vir wagparade. Daar het die...
by Jaco Thom | 11 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. (Efes 5:1) Ons lewe in ān stukkende wĆŖreld. Ongelukkig, so skryf Paulus, is dit nie net ongelowiges wat hiervoor verantwoordelik is nie (4:25 ā 5:5). Valsheid, woede, diefstal, vuil...
by Jaco Thom | 10 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
Aan elkeen van ons is ān genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het. (Efes 4:7) Paulus het dit in diĆ© hoofstuk oor die eenheid van die kerk (vers 3); ān eenheid wat in die laaste paar jaar al broser geword het. Om die eenheid te behou,...
by Jaco Thom | 9 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
En dit is die geheimenis: deur die verkondiging van die evangelie […] word ook mense wat nie Jode is nie, saam met ons deel van die volk van God … (Efes 3:6) Paulus skryf hier van die geheimenis wat God, soos nooit tevore nie, nou deur sy Gees aan hom en...
by Jaco Thom | 8 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
Hou dan in gedagte wat julle vroeĆ«r was. […] Maar nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeĆ«r ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus. (Efes 2:11 en 13) Rassisme is nie ān nuwe verskynsel nie. In Efese was daar Joodse...
by Jaco Thom | 6 Jul 2024 | Efesiƫrs, Lees die Bybel saam met my
Ek bid dat Hy julle geestesoĆ« so verhelder dat julle kan weet […] hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. (Efes 1:18-19) Dit lyk soms vir buitestanders asof die Here tot wie ons Sondae lofliedere sing, net in die kerk is. Want as ons eers...