by Jaco Thom | 5 Jul 2024 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Alhoewel hierdie brief bekend staan as die Brief aan die Efesiërs, was dit heel moontlik nie net vir die gelowiges in Efese bedoel nie, maar eerder ‘n omsendbrief aan die verskillende gemeentes in Klein-Asië. In baie manuskripte is daar ‘n spasie waar die gemeente se...
by Jaco Thom | 9 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. (vers 11) Ons is in ’n oorlog gewikkel as gelowiges – nie teen ander mense nie, maar teen die listige aanslae van die Bose. En in hierdie...
by Jaco Thom | 8 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
… laat die Gees julle vervul … (vers 18) Iemand wat aan Christus behoort, hét reeds die Heilige Gees ontvang. En tog sê die Bybel: “… laat die Gees julle vervul.” Want hoewel die Heilige Gees in elke gelowige woon en werk, beteken dit nie dat alle...
by Jaco Thom | 7 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. (vers 4) As daar ooit ’n tyd was wat ons hierdie woord moet hoor, is dit nou. Die kerk is flenters, versplinter in honderde denominasies, en dit hou net nie op nie. Tans...
by Jaco Thom | 6 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word … (vers 16) Is dít nie wat ons ook nodig het nie? Die innerlike krag, die moed om vir Christus op te staan? Dat ons nie net die visie sal hê (vers...
by Jaco Thom | 5 Mei 2022 | Efesiërs, Lees die Bybel saam met my
Vanweë ons sondige natuur sou ons net soos die ander mense deur God gestraf moes word. Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. (vers 3-4) God het met ons nuut begin. Ons ou sondige lewe het Hy weggevee en ons lewend gemaak. Ons, wat gelewe het soos...