by Jaco Thom | 1 Nov 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
Kom ons maak ’n plegtige onderneming teenoor ons God dat ons al dié vrouens en hulle kinders sal wegstuur. Laat ons doen wat u en dié wat vir die gebod van ons God eerbied het, ons aanraai in ooreenstemming met die wet. (vers 3) Vir ons vandag lyk hierdie voorstel van...
by Jaco Thom | 31 Okt 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
Ons mense en hulle seuns het getrou met nie-Joodse vrouens; hulle het hierdie volk hom laat vermeng met heidene. Leiers en ampsdraers het die voortou geneem in dié trouelose optrede. (vers 2) Ondertrouery met iemand wat nie ’n Israeliet was nie, was van die begin af...
by Jaco Thom | 30 Okt 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
Ek was skaam om vir die koning soldate en ruiters te vra om ons teen vyande langs die pad te help. Ons het vir die koning gesê ons God sorg goed vir almal wat Hom dien en Hy straf almal swaar wat Hom verlaat. (vers 22) Dis maklik om te praat oor wat God kan doen. Ons...
by Jaco Thom | 29 Okt 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
Esra het hom gewy aan die wet van die Here. Hy wou dit in die praktyk toepas en Israel elke voorskrif en bepaling leer. (vers 10) Esra kom hier vir die eerste keer op die toneel; ’n goed-opgeleide teoloog en priester. Hy moes toesien dat die tempel reg funksioneer en...
by Jaco Thom | 28 Okt 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
… sodat hulle vir die God van die hemel offers kan bring wat vir Hom aanneemlik is en kan bid dat die lewens van die koning en sy seuns gespaar mag word. (vers 10) Koning Darius se bevel is selfs meer as waarop die Jode gehoop het. Die hele tempel-projek moes...
by Jaco Thom | 27 Okt 2022 | Esra, Lees die Bybel saam met my
Maar God het ’n oog gehou oor die Judese leiers, en die werk is toegelaat om aan te gaan tot tyd en wyl daar aan Darius verslag gedoen is en daar van hom ’n beslissing oor die saak ontvang is. (vers 5) Die werk aan die tempel het vir jare stilgestaan, totdat die...