Hoofstuk van die dag: Esra 4

Hoofstuk van die dag: Esra 4

Maar Serubbabel en Jesua en die ander familiehoofde van Israel het vir hulle gesê: “Julle bou nie saam met ons aan die tempel van ons God nie. Ons alleen sal vir die Here die God van Israel bou.” (vers 3) Dit was net hier waar die vyandskap tussen Jode en Samaritane...
Hoofstuk van die dag: Esra 4

Hoofstuk van die dag: Esra 3

Baie van die oueres […] wat nog die eerste tempel geken het, het hardop aan die huil gegaan toe hulle sien hoe die fondamente van hierdie tempel gelê word. (vers 12) Hoewel ’n mens seker nie kan sê dat almal wat gehuil het, teleurgesteld was omdat die nuwe...
Hoofstuk van die dag: Esra 4

Hoofstuk van die dag: Esra 2

Hierdie families het probeer vasstel of hulle in die registers opgeneem is, maar daar kon niks gevind word nie, en hulle is uit die priesteramp onthef. (vers 62) Laat ek eerlik wees: dié ellelange lyste van name is van die verveligste dele in die Bybel. Dit beteken...
Hoofstuk van die dag: Esra 4

Hoofstuk van die dag: Esra 1

In die eerste regeringsjaar van koning Kores van Persië is die belofte vervul wat die Here by monde van Jeremia uitgespreek het: die Here het koning Kores van Persië laat besluit om dwarsoor sy ryk ’n proklamasie te laat afkondig. (vers 1) Kores van Persië het die Ryk...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.