by Jaco Thom | 23 Sep 2021 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Al wat ek wens, is om Christus te ken … (vers 10) Ek wonder oor hierdie uitspraak van Paulus, en of ons hom dit kan na-sê. Want dan mag ons fokus niks anders wees nie as net Christus: om Hom beter te ken, om met groter toewyding vir Hom te leef en te volg. Vir...
by Jaco Thom | 22 Sep 2021 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. (vers 12-13) Soos Jesus (vers 5)! Ons moet soos Jesus word, en die Christus-himne (vers 5-11) spel dit uit – hoe...
by Jaco Thom | 21 Sep 2021 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het. (vers 12) Paulus skryf hierdie brief vanuit die tronk, en tog staan dié brief bekend as Paulus se vreugdesbrief. Dit borrel oor van blydskap, en hy roep...