by Jaco Thom | 19 Jul 2024 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. (Fil 4:5) Die woord inskiklik beteken dat jy ingestel is op die belange van die ander; dat jy nie net aan jouself dink nie, maar vir andere ruimte maak. Dit is welwillendheid, vriendelikheid en beskeidenheid,...
by Jaco Thom | 18 Jul 2024 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. (Fil 3:20) Toe my oudste broer die eerste keer skool toe is, het hy lelike woorde begin gebruik. My ma wou weet waar hy aan dié lelike woorde kom, en hy antwoord...
by Jaco Thom | 17 Jul 2024 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer_ (Fil 2:12-13) Die 1953-vertaling het gelui: “Werk julle eie heil uit met vrees en bewing.” Jy is self...
by Jaco Thom | 16 Jul 2024 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
… want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins. (Fil 1:21) In hierdie gedeelte is Paulus in ’n tweestryd (vers 23) en hy weet nie wat hy moet kies nie. Hy wil graag sterwe, en hy wil graag lewe.Vir ons is dit vreemd dat iemand graag wil...
by Jaco Thom | 15 Jul 2024 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video wat ’n goeie opsomming van die boek gee: Views:...
by Jaco Thom | 24 Sep 2021 | Filippense, Lees die Bybel saam met my
Die Here is naby. (vers 5) Paulus omraam sy riglyne vir ’n Christelike lewe met die versekering dat God by ons is (vers 5 & 9). Ons weet dit. Maar dis nie noodwendig ons ervaring nie. Daarvoor is nodig dat jy jou doelbewus moet instel op sy teenwoordigheid (vgl Ps...