by Jaco Thom | 4 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. (vers 12) Uit Jesus se woorde in Joh 15 is dit duidelik dat die vrugte wat ons moet dra (vers 1-7) as lote van die ware Wingerdstok, liefde is. In hierdie paar verse kom die begrip _liefhê_ altesaam 9...
by Jaco Thom | 3 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. (vers 2) Ons sit almal met bepaalde persepsies oor die hemel. Mense praat van die hemelpoort waar jy nie sommer net kan...
by Jaco Thom | 2 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Maar Petrus sê vir Hom: “U sal in alle ewigheid nooit my voete was nie!” Daarop sê Jesus vir hom: “As Ek jou nie was nie, het jy nie deel aan My nie.” (vers 8) Hoekom het Jesus sy dissipels se voete gewas?Jesus het dit gedoen om aan hulle ’n voorbeeld te stel van...
by Jaco Thom | 1 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Daar was ook ’n aantal Grieke onder die mense wat fees toe gekom het om te aanbid. (vers 20) Aan die einde van Jesus se openbare optrede kom daar Grieke, nie Griekssprekende Jode nie, maar nie-Jode, en vra om Jesus te sien. G’n wonder nie dat die Fariseërs in vers 19...
by Jaco Thom | 31 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?” (vers 25-26) Hierdie is een van Jesus se sg. “Ek is”-uitsprake, wat teruggaan na...
by Jaco Thom | 30 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. (vers 28) Kan ’n mens seker kan wees jy gaan eendag in die hemel kom? “Ja, ek is op hierdie oomblik seker, want ek glo en leef naby die Here, maar...