by Jaco Thom | 10 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Jesus vir hulle: “Kom eet.” (vers 12) Dis nou so twee weke ná Jesus se opstanding. Die dissipels het Hom al twee keer gesien, maar wat nou?Dis waar die dissipels daardie dag in Galilea was: verward, onseker oor die toekoms, onseker oor Jesus.Hoe help Jesus...
by Jaco Thom | 9 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Jesus sê toe vir haar: “Moet My nie vashou nie, want Ek het nog nie na die Vader toe opgevaar nie. Maar gaan na my broers toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader toe, wat ook julle Vader is, na my God, wat ook julle God is.’” (vers 17) Jesus se opstanding het nie...
by Jaco Thom | 8 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Die priesterhoofde antwoord: “Ons het nie ’n koning nie; ons het net die keiser.” (vers 15c) Ons het nie ’n koning nie; ons het net die keiser. Want ons wil nie hoor wat hierdie Man vir ons van God se aanspraak op ons lewens kom leer nie. Dit is die verskriklike van...
by Jaco Thom | 7 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
En toe hy dit sê, gaan hy weer uit na die Jode toe en sê vir hulle: “Ek vind geen skuld in hom nie.” (vers 38) ’n Mens kan nie glo dat dinge só skeef kon loop met Jesus se verhoor nie. Onskuldig bevind, en tog gekruisig. Dit was van begin tot end ’n bekookte hofsaak...
by Jaco Thom | 6 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Almal wat aan My behoort, behoort aan U; en wie aan U behoort, behoort aan My; en Ek word deur hulle verheerlik. (vers 10) Ek moes hierdie woorde van Jesus twee keer lees om mooi te verstaan wat Hy sê, want dit is eenvoudig verstommend. “Ek word deur hulle verheerlik”...
by Jaco Thom | 5 Apr 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
“Nog ’n klein rukkie, dan sien julle My nie meer nie; en weer ’n klein rukkie, dan sal julle My weer sien.” (vers 16) ’n Mens voel half jaloers as jy hier lees hoe die Here sê dat sy dissipels Hom weer sal sien (vers 16), en dat hulle dan baie bly sal wees (vers 22)....