by Jaco Thom | 29 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe skel hulle hom uit en sê: “Jý is ’n dissipel van hom. Óns is dissipels van Moses. (vers 28) Die Jode se woorde laat my dink aan moderne Christene wat baie gesteld daarop is dat húlle standpunt die Bybelse een is. “Ék staan op die Bybel,” sal so iemand maklik sê om...
by Jaco Thom | 28 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” (vers 11) Dié verhaal dwing jou om kant te kies. Waar staan jý in hierdie verhaal? By die skrifgeleerdes en Fariseërs? Of dalk by die vrou? Of, sekerlik, by Jesus en hoe Hy die...
by Jaco Thom | 27 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! (vers 37) Die huttefees het die woestyntyd in herinnering geroep, en God se voorsiening, onder andere die water uit die rots...
by Jaco Thom | 26 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
En Jesus antwoord hulle: “Wat God van julle verlang, is dat julle moet glo in Hom wat Hy gestuur het.” (vers 29) Ons kan heelwat in Jesus se gesprek leer oor wat dit beteken om te glo.Geloof beteken om Jesus te volg, nie ter wille van die voordele nie – hoewel dit...
by Jaco Thom | 25 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Julle ondersoek die Skrif, omdat julle dink dat julle die ewige lewe daarin kry. En dit is juis die Skrif wat oor My getuig. (vers 39) Jesus se beskuldiging is dat die Jode se bestudering van die Skrif hulle nie by die ewige lewe uitbring nie, omdat hulle vassteek by...
by Jaco Thom | 24 Mar 2023 | Johannes-Evangelie, Lees die Bybel saam met my
Hy moes deur Samaria gaan. (vers 4) Net enkele opmerkings oor hierdie gesprek:Dinge gebeur nie maar net toevallig nie. Dit lyk toevallig dat Jesus juis by daardie dorpie aangekom het. Hy is moeg en gaan sit by die fontein, alleen, terwyl sy dissipels in die dorpie...